Monday
Ons ga skool toe!!
Dit was vandag amptelik Geraint se eerste dag by die skool. In Wallis begin hulle al op 3 skool gaan, baie voorskoolse aktiwiteite maar met uniform die werke. Ek weet nie wie was die mees senuweeagtige, Lussna of Geraint. Maar dit was 'n groot dag vir ons. ONSE seuntjiedienks is nou groot. Mrs. Mellor en mrs. Evans is sy onderwysers, en wat hulle sê is wet.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment