Monday

Fireworks -Geraint

1 comment:

Unknown said...

Liwe Kinders en Grootman.
Dit is wonderlik om op di manir kontak te kan hê en te sien en hoor wat aangan in di Rhonda.
Pragtige insig wat Geraint het en is baie talentvol. Word seker nou baie slim en vaardig.
Geluk met di nuwe dingetji wat op pad is en ek hoop sy sal ook 'n bondeltji vreugde en plesir wees.
Liefde.
Pa en Oupa.