"I'm the most wanted
man on my island"
"You mean Ireland?"
"YES, IT'S MINE!!"
(Madman out of man on my island"
"You mean Ireland?"
"YES, IT'S MINE!!"
Dis hoe ons gevoel het na 'n lieflike week in Ierland, sal sommer net daar wil gaan bly!
Een van die natste, koudste somers nog op rekord, en was die wêreld groen, maar NAT...
Ons toertjie het die 12de Augustus begin op 'n Ferry
Ons eerste aand was aangedurf in ons tent net buitekant Wexram, en gelukkig die nag oorleef ten spyte van reën wat van alle kante afgekom het.
Ons het saam met Paul (pa se vernoot) en sy vrou, 'n ete genie
Howth - (picturesque harbour) naby Malahide. Pragtig!!
Ons moes natuurlik vir Big G (Geraint) by die see stop, want in die sand gaan hy speel. En het hy gespeel?!! Dit was ons enigste sonskyn dag, en ons is bly ons het eers nege uur terug tent toe gegaan - die meeste gemaak van Dublin!
Daarna is ons deur Drogheda -historiese dorpie en Lisburn oppad na Belfast. Pa
Hierdie is so mooi storie dat julle gerus hierdie kan lees. Finn McCool is die legende wat met 'n reus van Skotland skoor gesoek het...lees die volle storie by Finn McCool 'tag'.

Van daar af het ons in Londonderry ( of Derry soos die Katolieke dit noem) gedraai en die enigste stad in Europa besoek wat nog sy oorspronklike stadsmure het. Kon ons inleef en verbeel hoe dit moes wees om in daardie tyd te kon leef. 'n Stukkie van 'Amazing Grace' is in Londonderry -
Kuslangs om Galway was besonders mooi, en dis hier waar ons maklik kon gaan bly het. So ongerep en rustig, weg van die gejaag van die stad. Daar het ons ook by die Cliff's of Moher, wat 'n stukkie van hemel was gestop.
Ons het hierdie asemrowende mooi sprokies plek gekry - Kylemore Abbey.
Dis 'n werkende privaat kerk en skool vir meisies, en die geskiedenis laat jou verwonderd staan!
Na al die lekker kuier en baie ry, is ons terug na Wexford waar ons die Ferry weer terug huis te gevat het...

No comments:
Post a Comment