Tuesday

Jesus is the Reason for this Season






Hier is 'n paar foto's wat ons nou in die nuwe huisie geneem het en ook sommer met ons Christus fees...
ons verlang sommer erg na almal, en wens ons was in die warmte van vriende en familie se huise. Maar weet dat ons elkeen in ons harte dra tydens hierdie tyd.
Stuur gerus foto's aan ons...hier onder is 'n video van my en Geraint, geniet dit!!
en julle kan natuurlik ook 'subscribe' om nuus gereeld te ontvang van die Welmans. Ook nou met die nuweling Annika-Sian wat hopelik haar opwagting in Maart 2009 sal maak.

Saturday

Christmas Rap

Hier is ek en Geraint net bietjie laf, sommer op ingewing van die oomblik.
Lekker........

Thursday

THE GREAT TREK

Ons trek toe na Forge Lane 2, Pentre. Op die oomblik is daar net bokse orals, en ons moet weggooi, weggee of e-Bay om in die effe kleiner plekkie in te trek. Daar is natuurlik 'n sintetiese sokker veld (Astro-Turf) vir pa en seun net 50 meter van die voordeur. Geraint sal lekker op sy fiets rond kan ry. Dis nou as ons hom uit die bokse kan kry?!!