Thursday

THE GREAT TREK

Ons trek toe na Forge Lane 2, Pentre. Op die oomblik is daar net bokse orals, en ons moet weggooi, weggee of e-Bay om in die effe kleiner plekkie in te trek. Daar is natuurlik 'n sintetiese sokker veld (Astro-Turf) vir pa en seun net 50 meter van die voordeur. Geraint sal lekker op sy fiets rond kan ry. Dis nou as ons hom uit die bokse kan kry?!!

No comments: