ons verlang sommer erg na almal, en wens ons was in die warmte van vriende en familie se huise. Maar weet dat ons elkeen in ons harte dra tydens hierdie tyd.
Stuur gerus foto's aan ons...hier onder is 'n video van my en Geraint, geniet dit!!
en julle kan natuurlik ook 'subscribe' om nuus gereeld te ontvang van die Welmans. Ook nou met die nuweling Annika-Sian wat hopelik haar opwagting in Maart 2009 sal maak.
No comments:
Post a Comment