Tuesday

Jesus is the Reason for this Season






Hier is 'n paar foto's wat ons nou in die nuwe huisie geneem het en ook sommer met ons Christus fees...
ons verlang sommer erg na almal, en wens ons was in die warmte van vriende en familie se huise. Maar weet dat ons elkeen in ons harte dra tydens hierdie tyd.
Stuur gerus foto's aan ons...hier onder is 'n video van my en Geraint, geniet dit!!
en julle kan natuurlik ook 'subscribe' om nuus gereeld te ontvang van die Welmans. Ook nou met die nuweling Annika-Sian wat hopelik haar opwagting in Maart 2009 sal maak.

Saturday

Christmas Rap

Hier is ek en Geraint net bietjie laf, sommer op ingewing van die oomblik.
Lekker........

Thursday

THE GREAT TREK

Ons trek toe na Forge Lane 2, Pentre. Op die oomblik is daar net bokse orals, en ons moet weggooi, weggee of e-Bay om in die effe kleiner plekkie in te trek. Daar is natuurlik 'n sintetiese sokker veld (Astro-Turf) vir pa en seun net 50 meter van die voordeur. Geraint sal lekker op sy fiets rond kan ry. Dis nou as ons hom uit die bokse kan kry?!!

Friday

oooohhh, happy days....

Monday

Fireworks -Geraint

Wednesday

Annika Sîan

'Subscribe' gerus om gereeld nuwe nuus te kry van ons gesinnetjie. Dis vinnig en maklik.

Annika Sîan is nou slegs 20 weke oud en julle kan die sonar foto's hier sien. Wees saam met ons bly dat alles goed gaan en sy mooi groei. Ons verwag haar volgende jaar einde Maart.
Ons sal julle op datum hou met alle nuwe verwikkelinge.
Prys Sy Naam vir
ons nuwe dogtertjie....


Annika Sîan is only 20 weeks old as the scan would show. But what great news to share with you all to celebrate our scan of the second one (girl). We expect her to arrive next year end of March!! We will keep you up to date with all new developments. Praise His Name for our new little girl.

Sign up or subscribe to hear what's
happening with our house
next week.

Monday

Ons ga skool toe!!



Dit was vandag amptelik Geraint se eerste dag by die skool. In Wallis begin hulle al op 3 skool gaan, baie voorskoolse aktiwiteite maar met uniform die werke. Ek weet nie wie was die mees senuweeagtige, Lussna of Geraint. Maar dit was 'n groot dag vir ons. ONSE seuntjiedienks is nou groot. Mrs. Mellor en mrs. Evans is sy onderwysers, en wat hulle sê is wet.